Rene Russo

Rene Russo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rene Marie Russo
Geboorte 17 Februarie 1954 (1954-02-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rene Russo (gebore 17 Februarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ransom (1996), Lethal Weapon 4 (1998), The Thomas Crown Affair (1999), en Nightcrawler (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy